Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party dien ‘n dringende hofaansoek in om die gewese nasionale direkteur van Openbare Vervolgings se pensioen-uitbetaling te verhoed
# Tax Justice SA vra wetstoepassing voor aksynsverhogings ingestel word
# Die Britse Konserwatiewe Party se leier sê die gewese ambassadeur Mandelson se inhegtenisneming is ‘n bepalende oomblik vir eerste minister Starmer
# En Paralimpiese Spele: Oekraïnse atlete word aangemoedig om nie die Winterspele se openingseremonie te boikot nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………