Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die dodetal in die Wedela-massaskietery in Gauteng styg tot 18
# Ramaphosa sê die opheffing van polisiekommissaris Fannie Masemola se skorsing word oorweeg
# Britse teenterrorisme-polisie ondersoek ‘n ernstige voorval naby die Lugmagbasis Fairford
# En tennis: Zverev lei Span Europa na ‘n sesde Laverbeker-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………