Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mcebisi Jonas sê onversetlike beleid is nodig om belegging in die mynbedryf te lok
# AfriForum vra deursigtigheid oor Nersa se besluit om Eskom se tariefverhoging goed te keur
# Die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor Israel se nuwe maatreëls aan die Wesoewer
# En motorsport: Fernando Alonso is gereed vir die nuwe seisoen, maar onseker oor sy F1-toekoms
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………