Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Israel se optrede in Gaza kom neer op volksmoord
# Minister Tau sê Suid-Afrika wil ‘n vennootskap en medebelegging met Amerika hê in kritieke metale
# My Vote Counts vra politieke partye om koalisieplanne voor die verkiesing bekend te maak
# En rugby: Duane Vermeulen sê die Bokke neem nie die eenmalige toets teen Australië ligtelik op nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………