Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Elf mense sterf in ‘n massa-skietvoorval in KwaMakhutha, KwaZulu-Natal
# Amerika beplan om nog 17-duisend-500 vlugtelinge uit Suid-Afrika te verwelkom
# Politieke partye en onafhanklike kandidate gaan vandag die Verkiesingsgedragskode onderteken
# En rugby: Die Bok-afrigter erken hy vat kanse met die span vir die toets teen die Wallabies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………