Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede glo ‘n ANC/EFF-koalisie sal ‘n radikale agenda nastreef
# AfriForum lei waarnemers op vir verkiesingsmonitering
# Gautengse organisasies sonder winsoogmerk dreig weer met regstappe oor befondsing
# En krieket: Daar sal ‘n ondersteunerspark op die Wanderers wees tydens die T20 Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………