Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê aanvalle op die internasionale reg en multilateralisme is deel van ‘n groter krisis wat die mensdom bedreig
# Meer as 17-duisend verdagtes word aangekeer in ‘n landwye Operasie Shanela, insluitend twee vermeende reeksverkragters
# Die G7 se ministers van Buitelandse Sake vra Iran om sy steun aan die Houthi’s in Jemen te staak
# En rugby: Die Wallabies gryp die uitdaging aan om teen die Springbokke te speel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………