Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa lei die virtuele buitengewone SAOG-beraad vir staats- en regeringshoofde
# Die Gautengse Onderwysdepartement ontvang meer as vyf-duisend appèl-aansoeke vir toelating tot graad 1 en 8
# ‘n Nuwe verbeterde video word vrygestel terwyl die soektog na die Brown Universiteit-aanvaller voortduur
# En sokker: Dembele en Bonmatí wen FIFA se toekennings as beste mans- en vrouespeler van die jaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………