Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Drie verdagtes word in hegtenis geneem in verband met die moord op die negende Ekurhuleni-slagoffer
# Die Afrika-redakteursforum vra Djiboeti om besonderhede te verstrek oor die vermiste Suid-Afrikaanse joernalis Micah Reddy
# Die pro-Putin-regerende Verenigde Rusland-party is op koers om sy grondwetlike meerderheid in die Parlement te behou
# En krieket: Die Protea-vroue se afrigter is tevrede met die groep se diepte na die besoek aan Zimbabwe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………