Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa herhaal dat die NGV ongelykheid in gesondheidsorg sal regstel
# Minister Patel beplan om uit te tree ná 15 jaar in die regering
# Israel sê Hamas maak oorlog terwyl hy in burgerlike gebiede skuil
# En krieket, Sunrisers Hyderabad en Rajasthan Royals spook sake uit vir ‘n plek in die IPL-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………