Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Desember 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC verwerp berigte van komplotte om president Cyril Ramaphosa te verwyder
# Die SAKP beskuldig sekere faksies in die ANC dat hulle sy lede teister
# Suid-Afrika word herverkies tot die Raad van Internasionale Maritieme Organisasie
# En rugby: Eben Etzebeth kan ‘n lang skorsing verwag na sy rooikaart teen Wallis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………