Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die komitee oor Internasionale Betrekkinge sê Trump se opmerkings oor Suid-Afrika se deelname aan die G20 is jammer
# Die EFF ruk op na Konstitusionele Hof in Johannesburg om die bekendstelling van Phala Phala-uitspraak te eis
# Amnestie Internasionaal beweer Israel is steeds besig met volksmoord teen Palestyne in Gaza
# En rugby: Erasmus sê die baie voorspelers op die bank vir die wedstryd teen Wallis was nie deel van die oorspronklike plan nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………