Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê die ANC het ‘n goeie verkiesingsveldtog gevoer
# Die leier van die Britse Arbeidersparty sê die algemene verkiesing is ‘n geleentheid vir verandering
# Olimpiese Spele: Saskok sê die regte boustene is ingestel vir Span SA
# En die top 30 kandidate vir Mej SA bestaan uit vroue van verskeie agtergronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………