Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Negende vrou se liggaam word in Ekurhuleni gevind
# Die Madlanga-kommissie sê daar is merkbare vordering ‘n jaar nadat sy verhore begin het
# Trump dreig om handel met Europa te staak indien Kanada deel word van die Europese Unie
# En rugby: ‘n Gewese Engelse losskakel glo dit sal iets besonders kos om die Bokke in volgende jaar se Wêreldbeker te klop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………