Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Trump se keuse vir Suid-Afrikaanse ambassadeur sal druk plaas op die regering oor sy beleid van onverbondenheid
# Skoor se voorsitter vra die Padongelukkefonds om buitelanders uit te sluit
# Die ongedokumenteerde migrante wat in Brittanje aanland, het vanjaar reeds die totaal vir die hele 2024 oorskry
# En gimnastiek: Indonesië sê die uitsluiting van Israelse atlete was gerig op die handhawing van openbare orde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………