Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Amerika kondig visumbeperkings aan op Suid-Afrikaners wat moontlik by rasgebaseerde diskriminasie betrokke is
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, verwelkom die terugtrekking van strafregtelike aanklagte teen die nasionale polisie-kommissars
# Saoedi-Arabië beloof wraak nadat ‘n Houthi-hommeltuig naby Mekka afgeskiet is
# En rugby: Die Springbok-afrigter sê spelerbestuur is noodsaaklik voor die eenmalige toets teen die Wallabies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………