Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# AfriForum en Solidariteit verskerp hul optrede teen die BELA-wetsontwerp
# BLSA sê die Nasionale Gesondheidsversekering bedreig die land se kanse om ‘n streek-sakesentrum te word
# Nog twee mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op Ditebogo Junior Phalane in Soshanguve
# En president Joe Biden kritiseer die Internasionale Strafhof se poging om ‘n lasbrief vir Netanyahu te bekom
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………