Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Suid-Afrikaanse en Amerikaanse sake-ondernemings is verbind tot samewerking
# Mbalula sê die regering van nasionale eenheid sal bestendig bly al dreig die Patriotic Alliance om te onttrek
# ‘n Botsing tussen ‘n minibus-taxi en twee vragmotors eis 12 lewens in Limpopo
# En China se voormalige minister van Landbou word ter dood veroordeel, maar dis uitgestel in ’n omkoperysaak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………