Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa is optimisties oor ‘n voordelige handelsooreenkoms met die VSA
# Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, dreig om uit die regering van nasionale eenheid te onttrek
# Elon Musk se pa staar bewerings van seksuele misbruik oor 30 jaar in die gesig
# En rugby: Rassie Erasmus sê hulle sal Argentinië nie onderskat nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………