Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa ondersteun volhoubare en verantwoordelike natuurbewaring
# Die VF Plus waarsku oor ‘n gevaarlike presedent in Ekurhuleni se grondonteieningsaak
# Twee hospitale in Gaza word gedwing om hul bedrywighede te staak
# En rugby: Die Bok-hulpafrigter sê Argentinië is ‘n gevaarlike span om te trotseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………