Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Suid-Afrika sal die stryd lei om multilateralisme in die Algemene Vergadering te vestig
# ’n Professor in die Regte is nie optimisties dat die Madlanga-kommissie se aanbevelings volledig geïmplementeer sal word nie
# Charlie Kirk se vrou sê sy vergewe haar man se vermeende sluipmoordenaar
# En tennis: Span Wêreld verslaan Span Europa vir sy derde Laverbeker-oorwinning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………