Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa onderneem om op te tree oor die Madlanga-kommissie se aanbevelings
# Die National Coloured Congress-LP Fadiel Adams ontken Mkhwanazi se bewerings teen hom
# OUTA nader die hof om Sanral se e-tol-skuldeise te beëindig
# En die VSA veto nog ‘n skietstilstand-resolusie in Gaza in die VN-Veiligheidsraad
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………