Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC sê die Madlanga-kommissie moet geen steen onaangeroer laat om ongerymdhede te ontbloot nie
# NUMSA verseker ’n loonooreenkoms van bo-inflasie oor vyf jaar met South32 Hillside Aluminium
# Die UDM in Johannesburg vra dringende optrede teen gekaapte en onveilige geboue
# En ABC onttrek Jimmy Kimmel oor sy kommentaar oor Charlie Kirk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………