Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die uitkomste van die nasionale dialoog moet teen deelname en optrede gemeet word
# Walmart open sy eerste nuwe winkels in Suid-Afrika teen die einde van die jaar
# ‘n Konstabel skiet sy neef en homself dood na ’n urelange gyselaarsdrama in Mamelodi
# En rugby: Ethan Hooker is opgewonde oor sy eerste kans in die opdrafspan vir die Bokke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………