Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sal vandag vrae in die Parlement beantwoord
# Die Parlement is bekommerd oor die afname in indiensneming in die uitsaai- en poswese
# Thailand se voormalige premier is beveel om ‘n jaar tronkstraf uit te dien
# En rugby: Die Bok-slot Ruan Nortjé sal die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen aanvoer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………