Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie is ingewikkeld en veelvlakkig
# Die DA sê ‘n kuberkommissaris is nodig om Suid-Afrikaners teen KI-bankslenters te beskerm
# ‘n Forum sê die regering moet dit oorweeg om ‘n noodtoestand teen bendegeweld in die Wes-Kaap af te kondig
# En Suid-Afrika se superster Tyla wen nog ‘n MTV-musiektoekenning
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………