Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit sê minister Meth moet haar verontagsaming van ‘n hofbevel oor rassekwotas verduidelik
# Die Nasionale Vergadering se speaker oorweeg nog die MK-party se wantrouemosie teen Ramaphosa
# Die DRK verklaar ’n Ebola-uitbreking in die Kasai-provinsie waar 15 sterftes aangemeld is
# En tennis: Die verdedigende kampioen Sabalenka pak Anisimova in die eindstryd van die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………