Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê daar is ‘n dringende behoefte om die land se elektrisiteitsektor te hervorm
# Die Forum for South Africa kritiseer die waarnemende minister van Polisie
# Meer as 200 mense is dood na ‘n aardbewing van 6,0 in Afganistan
# En sokker: Bafana Bafana fokus op die Wêreldbeker-kwalifiseerders
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………