Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê verantwoordbare en etiese instellings is nodig om korrupsie te beveg
# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings sê die vervolging van staatskapingsmisdade sal tyd neem
# Frankryk, Duitsland en Brittanje wil die Verenigde Nasies se sanksies teen Iran herinstel oor sy kernprogram
# En rugby: Die Cheetahs se kaptein hoop op ‘n oorwinning oor die Griekwas in sy 100ste wedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………