Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê minister Tau moet vinnig ’n nuwe voorsitter vir die Loterykommissie aanstel
# Die Parlement is bekommerd oor onreëlmatighede by die Agentskap vir die Administrasie van Staatspensioene
# Amerika se visepresident sê Rusland het beduidende toegewings aan Oekraïne gemaak
# En Suid-Afrika se goue meisie, Tatjana Smith, is die groot wenner op die SA Sporttoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………