Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Afrika soek nie hulp nie, maar vennote
# Die hoof van die Weermag het ‘n verslag oor sy reis na Iran aan minister Motshekga voorgelê
# Ford, Nissan en Citroën herroep voertuie weens verskeie gebreke
# En tennis: Sara Errani en Andrea Vavassori verdedig hul gemengde dubbelspeltitel op die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………