Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die FW de Klerk-stigting sê die Amerikaanse menseregteverslag moet ‘n wekroep vir die regering wees
# Die DA sê die afkondiging van vrystellingsregulasies bring verligting vir die suikerbedryf
# Die burgemeester van Johannesburg stig ‘n dissiplinêre raad om finansiële wanbestuur te ondersoek
# En minstens 50 mense sterf en meer as 200 word vermis ná kitsvloede in Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………