Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering sê die uitlatings deur die hoof van die Weermag weerspieël nie Suid-Afrika se buitelandse beleid nie
# Numsa beding ‘n verhoging van bo-inflasie in die farmaseutiese bedryf
# Massa-voedselvergiftiging veroorsaak dat meer as 100 leerders in Mthatha hospitaal toe geneem word
# En Griekeland veg teen veldbrande te midde van ‘n hittegolf in die suide van Europa
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………