Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die OVK verwag nog hof-uitdagings oor die indiening van kandidate-lyste
# SAFTU sê die inkrimping van die ekonomie is ‘n ramp
# Trump verbied talle Kanadese invoere terwyl die handelsoorlog verskerp
# En tennis: Sabalenka is steeds op koers vir ‘n derde agtereenvolgende Amerikaanse Ope-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………