Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die uiteenlopende sienswyse van vroue sal in die Nasionale Dialoog weerspieël word
# Aartsbiskop Makgoba sê die Nasionale Dialoog moet vry wees van uitbuiting deur die politieke en ekonomiese elite
# Gauteng se toerisme-ekonomie het meer as 40-miljard-rand aan buitelandse inkomste verdien
# En Australië is die jongste land met die voorneme om ‘n Palestynse staat te erken
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………