Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA kritiseer die Departement van Gesondheid se versuim om ongedokumenteerde pasiënte op te spoor
# Die EFF bevraagteken die koste van die Madlanga-kommissie se vergaderlokaal
# Vyf leerders is in hegtenis geneem nadat twee klaskamers by ‘n skool in Gautengafgebrand is
# En M23-rebelle het meer as 300 burgerlikes in die oostelike DRK doodgemaak ondanks ‘n skietstaking
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………