Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se geskorste hoof bied ’n joernalis van Daily Maverick omkoopgeld van 60-duisend-rand aan om ’n ondersoek te staak
# Herman Mashaba sê ActionSA sal slegs onder streng voorwaardes by die regering van nasionale eenheid aansluit
# Die DA striem die Stad Tshwane se appèlaansoek teen die skoonmaakheffing
# En die Amerikaanse gesant by die Verenigde Nasies sê die erkenning van ‘n Palestynse staat is ’n publisiteitsfoefie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………