Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee sê die land se ekonomie is in ‘n noodtoestand
# Agri SA sê Suid-Afrika benodig vaardighede en strategie te midde van die Amerikaanse tariefverhoging
# Die EFF ondersteun die nuutgestigte ad hoc-komitee wat Mkhwanazi se bewerings ondersoek
# En die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor die verslegtende toestande in Soedan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………