Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA kritiseer die Departemente van Handel en Internasionale Betrekkinge vir die mislukte handelsooreenkoms met Amerika
# Solidariteit glo ’n handelsooreenkoms is steeds moontlik
# Eskom verwelkom die opening van kwalifiseringstenders vir sy transmissieprogram
# En motorsport: Max Verstappen bevestig hy bly volgende jaar by Red Bull
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………