Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê ‘n dawerende stilte hang oor die regering terwyl Amerikaanse tariewe wag
# SASSA se uitvoerende hoof vra ondersteuning voor Augustus se toelaag-hersiening
# UNICEF sê Gaza is ‘n perfekte storm van lyding vir kinders
# En rugby: Die Wallabies se ster-speler, Rob Valetini, onttrek aan die laaste toets teen die Leeus
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………