Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Civic Root Advocacy sê vertragings met die verwerking van die Wetsontwerp op Koalisies dui op regeringsversuim
# Die DA waarsku misdaad versprei wyer as die Kaapse Vlakte
# Iran beskuldig Kanada dat hy toegee aan druk van Amerika nadat hy Teheran se optrede in die Midde-Ooste veroordeel
# En sokker: ‘n Presidentskandidaat gee SAFA ‘n sperdatum om Bafana Bafana se Wêreldbeker-bonusse te betaal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………