Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Rise Mzansi veroordeel die ANC se beweerde alliansie met Zanu-PF voor die verkiesing
# Die ACDP verwelkom die Nasionale Raad van Provinsies se uitstel van die stemmery oor die Bela-wetsontwerp
# Saftu beskuldig Israel van die etniese suiwering van Palestyne
# En sokker: Desiree Ellis en Rulani Mokwena oorheers die COSAFA-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………