Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi verwelkom die verslag oor die suurstof-tender van 800-miljoen-rand
# Die Madlanga-kommissie sal sowat 147,9-miljoen-rand oor ses maande kos
# ‘n Russiese distrik kondig ’n noodtoestand af na tsoenami-golwe die gebied tref
# En Wêreldrugby verwelkom die R-360-wêreldliga as dit ‘n meer finansieel-bestendige sport skep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………