Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê werksgeleenthede in die motorvervaardigingsektor moet beskerm word
# ActionSA wil hê adjunkministers moet afgeskaf word
# Polisielede word aangespoor om hulp te soek na nog ‘n polisieskietery en selfdood
# En fietsry: Pogačar word geprys as een van die bestes nadat hy die Tour de France die vierde keer wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………