Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Gwede Mantashe ontken sy opmerkings oor G-O-P-huise en maatskaplike toelaes is stem-kopery
# Politieke partye het nuwe sperdatums vir kandidaatbenoemings voor die munisipale verkiesing
# Voertuie is onder water na oorstromings in dele van Johannesburg
# En tennis: Alcaraz pak Shelton in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope en Medvedev word uitgeskakel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………