Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# TLU SA betreur die gebrek aan staatsondersteuning vir die landbousektor
# Daar word meer werkers vermis in die gebou-ineenstorting in George as wat aanvanklik vermoed is
# Sowat 70 skole het die afgelope ses maande selfdood of selfdoodpogings aangemeld
# En rugby: Die Leeus probeer steeds hul eerste uitspeelplek in die Verenigde Rugbykampioenskap haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………