Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa wil ‘n meer gebalanseerde handelsverhouding met Amerika hê
# Minister Godongwana fokus op die deurvoering van die Begrotingswetsontwerp
# Minister Motsoaledi kritiseer die rassediskriminasie in mediese skemas
# En Netanyahu benoem Trump vir die Nobelprys vir Vrede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………