Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mmusi Maimane sê David Mabuza was ‘n sentrale figuur op Suid-Afrika se politieke pad
# Die polisie soek na die moordenaars van vyf mense in Mitchells Plain
# Die GOOD-party sê Kaapstad het ’n plan nodig om bendegeweld af te takel
# En motorsport: George Russell verwag om in die Mercedes-span aan te bly
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………