Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA eis die onmiddellike skorsing van polisiebeamptes wat by ernstige misdaad betrek word
# Die VF Plus sê Ekurhuleni moet aanspreeklik gehou word vir foutiewe elektrisiteitsrekeninge
# Oekraïne vrees toenemende Russiese aggressie nadat Amerika sy wapenvoorsiening staak
# En tennis: Jasmine Paolini is die jongste ster wat op Wimbledon uitgeskakel word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………