Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die JSE teken goeie winste aan in die eerste ses maande van die jaar
# Munisipale amptenare van Tshwane word aangekeer vir die diefstal van transformators
# Kaapstad kry ‘n interdik teen afpersers
# En rugby: Die afrigter van die Britse en Ierse Leeus verwag ‘n baie moeiliker kragmeting met die Reds
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………